1. Sonder reserwe tensy, waar toepaslik, uitdruklik anders aangedui, en kan al of sommige van die volgende insluit:
Huishoudelike goedere en gereedskap, mikrogolfoonde, stowe, meubels, yskaste, kantoormeubels en toerusting, faks- en fotostaatmasjiene, rekenaars en drukkers, voertuie, ens.
2. Verkopings geskied hoofsaaklik in eksekusie kragtens vonnisse bekom in toepaslike howe, maar kan nie-geregtelike byvoegings insluit.
3. Reëls van hierdie verkoping is beskikbaar 24 uur voorafgaande die verkoping te die kantoor van die Balju, Bfn-Wes, Derdestraat 6a, Bloemfontein.
4. Registrasie as koper is ‘n vereiste onderworpe aan bepaalde voorwaardes o.a.
4.1 voorskrifte van die Verbruikersbeskermingswet 68 van 2008 (URLhttp://www.info.gov.za/view/DownloadFileAction?id=99961 )
4.2 Fica-wetgewing m.b.t. verifikasie van identiteit & adresbesonderhede;
4.3 Betaling van voorwaardelike terugbetaalbare registrasiegelde;
4.4 Registrasievoorwaardes.
5. Verkopings sal geskied deur die kantoor van die Balju, Bfn-Wes met afslaers CH de Wet en/of AJ Kruger en/of TI Khaudi.
6. Advertensiegelde teen heersende publikasietariewe en verkopingskostes volgens Hofreëls, geld
Contact: Andries Kruger (Cell. 061 434 7018 or 051-4478745/6 )
Talk to Us
Should you have any queries or questions, please feel free to send us an email and we’ll get back to you